Vars Plaasvleis

Plaaslam, in samewerking met JC Slagtery, gebruik slegs vrylopende diere, direk van boere uit die Suid-Kaap.

Ons Maatskappy

Plaaslam Vleis Produksie

Plaaslam se ontstaan spruit direk uit die behoefte van ons kliënte om kwaliteit vleisprodukte in die gemak van hul eie woning te ontvang. Plaaslam, in samewerking met JC Slagtery, gebruik slegs vrylopende diere direk van die boer, uit die Suid-Kaap. Kwaliteit is ons prioriteit en daarom verseker Plaaslam dat u slegs die beste gehalte vleisprodukte sal ontvang.

+27 64 530 5828

Aflewering vind die eerste week van elke maand plaas. U rekening sal ‘n dag of twee voor aflewering aan u gestuur word, aangesien alles vars verpak word. Betaling moet geskied voordat die aflewering plaasvind. Ons lewer af na Kaapstad en omliggende gebiede. As u nie seker is of ons in u omgewing gaan aflewer nie, moet u Plaaslam kontak. Ons het ‘n afleweringsfooi van R99 per adres.

0 +
Tipe vleis produkte
0 +
Maandelikse bestellings

Tegnologie

Kwaliteitsmonitering

Ons is daartoe verbind om aan alle toepaslike wetgewing en regulasies vir voedselveiligheid in die markte waarin ons werk te voldoen, en om veilige voedsel van hoë gehalte te voorsien sodat mense geld kan bespaar en beter te kan leef. Ons is verantwoordelik om toesig te hou oor ‘n omvattende bestuurstelsel vir voedselveiligheid, van die plaas tot die vurk. Dit sluit in die versekering van nakoming van ons beleid en prosedures wat ons in staat stel om voedsel te koop, berg, vervoer, voor te berei en te verkoop op ‘n manier wat voldoen aan alle regulasies, sowel as ons eie streng voedselveiligheidstandaarde.

Vind ons Plaaslam etes

Ons galery

Kontak Ons

+27 64 530 5828

Epos Ons

orders@plaaslam.co.za

© 2020 PlaasLam. All Rights Reserved. Developed by Western Cloud Solutions(Pty)Ltd